'n Ekumeniese Protestantse Gemeente in Oostenryk
In 2000 gestig onder beskerming van die Reformierte Kirche, Oostenryk en die Nederduitsch Hervormde Kerk in Suid-Afrika,
vanaf April 2002 ook van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, Suid-Afrika
Die Afrikaanse Gemeinde Wien
Die Afrikaanse Gemeinde in Wien ist eine Personalgemeinde der Evangelischen Kirche in Österreich und ökumenisch ausgerichtet. Ihre Sprache ist Afrikaans, die als jüngste germanische Sprache der Welt eine Entwicklung des Niederländischen ist und sich zu dieser Sprache ähnlich verhält wie das brasilianische Portugiesisch zur Sprache Portugals. Das Konzept der Gemeinde basiert auf das Prinzip, dass der Wunsch zu einem Gottesdienst in der Muttersprache nicht nur zu respektieren, sondern auch als Grundaspekt der Glaubensmanifestation zu pflegen ist. Die afrikaanssprachigen Einwohner von Wien haben diesen Wunsch geäußert, was verständnisvoll und entgegenkommend durch die Evangelische Kirche Österreichs angenommen wurde. Lesen Sie weiter ...
Die Afrikaanse Gemeente Wenen
Die Afrikaanse Gemeente in Wenen is ´n gewone gemeente van die Protestantse Kerk in Oostenryk en ekumenies van karakter. Dit is, soos die naam aandui, ´n Afrikaanstalige gemeente. Die gemeente het ontstaan vanweë die behoefte by Afrikaanssprekendes in Wenen aan kerklike bediening in hulle eie taal. Hierdie wens is begrypend deur die Protestantse Kerk in Oostenryk opgeneem en die gemeente word per ooreenkoms tussen die twee Protestantse kerke in Oostenryk en die drie Afrikaanse Kerke as ´n volwaardige gemeente van die Reformierte Kirche in Österreich deur ´n Afrikaanse predikant bedien. Lees hier verder ...