Lethabong Day Care Centre
Diensprojek in Kekana Gardens, HammanskraalVerslag van Prof. Natie van Wyk. kontakpersoon van die projek in Suid-Afrika (28 Augustus 2003)
Die leier van die gemeenskapsdiensprojek in Hammanskraal, Dr. Natie van Wyk, het die gemeente skriftelik bedank vir die ondersteuning aan die Lethabong Day Care Centre. Die foto´s illustreer die verhaal.
Daar is `n gasstoof, potte, groot ketel, borde en bekers, stoeltjies en kos aangekoop |
´n Groepie van die 96 kinders van hierdie inrigting |
Die skool |
Neltjie van Wyk saam met mev. Mathoa |