Di Bybel in Afrikaans
Foto's uit die argiefDie onderstaande versamel van foto's is histories baie interessant en word publiseer met die vergunning van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans.
Dr. Karel Prinsloo het die foto's tot my beskikking gestel.
Die vertaling van die Evangelie van Markus uit 1878. |
|
Arnoldus Pannevis se brief aan die Komitee van die Britse en Buitelandse Bybelgenootskap |
Die eerste proef vir ´n Bybelvertaling deur C.P. Hoogenhout, Mattheus 28 |
Die onderstaande dokument dateer uit 1889 |
Die Evangelie volgens Mattheus in 1895 in die Paarl gedruk |